LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dolphin Park Holiday Home | LekkeSlaap
+10

Dolphin Park Holiday Home

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tassel Berry 9, Dolphin Park Woonstel 10, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Park Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis in 'n kompleks in Richardsbaai naby die Boardwalk Inkwazi-winkelsentrum.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en die ander twee slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer. Elke kamer het lugversorging. Die huis het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond en die sitkamer het 'n TV.

Langsaan die eetarea is 'n skuifdeur wat toegang bied tot 'n patio-area met braaigeriewe en 'n swembad. Parkeerplek is beskikbaar in 'n enkelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Dolphin Park Holiday Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Dolphin Park Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tassel Berry 9, Dolphin Park Woonstel 10, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphin Park Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tassel Berry 9, Dolphin Park Woonstel 10, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgdagA7TZeLuGnMcPxiGZ8OOWsbUZ4g2DSX4vbDoSRfhnkUhpEP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 9 Tassel Berry Dolphin Park Apartment 10 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.754973044754 32.05679125893
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!