4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1006 Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dolphin Ridge Seaside is in Kaapstad geleë en hiér kan gaste die skoonheid van Bloubergstrand vanaf die woonstel ervaar. Dit is die ideale opsie vir gaste wat op soek is na 'n seewegbreek.
Dié woonstel het lugversorging, beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus is.
Die balkon spog met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar. Hierdie verblyf is 20 km vanaf die CTICC, 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en net 500 m vanaf Bloubergstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tsitsi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1006 Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Ridge Seaside het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1006 Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang