Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Stay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Dolphins Stay
Netheid
4.2/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rosa J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons het baie lekker gebly, waarde vir geld, mooi uitstig en netjies. Melanie het vir ons so mooi al die stappe gegee met ons aankoms, en het oor die tydperk ook met ons ingeloer op WhatsApp om te verseker ons het alles wat ons nodig gehad het. Wonderlike diens. Sal definitief aanbeveel. Dankie, Melanie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha S
Gesin met tieners

Wonderlik, rustig, en pragtig.

Dit het ons verwagtinge oortref. Ons gasvrou is bedagsaam en gaan uit haar pad om te help. Ons sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Gesin met tieners

Baie lekker met mooi uitisg.

Melanie is 'n baie goeie gasvrou. Sy het vir ons voor die tyd baie inligting gestuur en ons was baie tevrede. Sy gaan uit haar pad uit om ons te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gene O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O
Saam met vriende

Veilige verblyf en stunning view.

Mel is 'n ster! Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl M

Goed geleë en veilig!

Goed geleë eenheid in 'n veilige kompleks. Strand, restaurante en winkels is als binne stapafstand. Mooi uitsig. Die eienaar kommunikeer baie goed en is bereid om uit haar pad te gaan om bystand te verleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 590
R1 590 R1 431
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookeshill-straat, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f75a49f55f33aac1f4758948d30a0e7d387decccbaded54a1784df4bb5f0c334f9ee2678ed31abcad7c09677d602de604dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R1 431 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Brookeshill Street 4 Dolphins Nook 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.97849787304 25.649637957707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem