Dolphin View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgeweg 12, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Dolphin View is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Bazley Beach. Die huis spog met 'n dek wat reg rondom strek en 'n panoramiese see-uitsig en direkte toegang tot 'n privaat strand het.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde en vierde slaapkamer het koningingrootte-beddens. Elkeen van dié 3 slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed wat ideaal is vir kinders. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel en 'n kombuis. DIe kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kuierarea met 'n pooltafel en 'n kroeg en dit lei na 'n houtdek met sitplek, braaigeriewe en 'n see-uitsig. Die huis is met 'n sekuriteitstelsel toegerus en bied veilige parkeerplek op die perseel.
By Dolphin View sal gaste die kans kry om walvisse, dolfyne en die sardientjieloop te sien en hulle sal vanaf die dek kan voëlkyk. Die huis bied direkte toegang tot die strand en is die 'n ideale wegbreek by die see vir gesinne en groot groepe vriende.
Slaapplek
’n Bespreking by Dolphin View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Ridgeweg 12, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgeweg 12, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom