Dolphin View Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dolphin View Guesthouse is in die Noorsekoof-natuurreservaat geleë. Dis 'n stil, rustige en veilige area naby winkels. Die gastekamers bied pragtige uitsigte oor die reservat en die see, en jy sal volop voëls vanaf die privaat balkon kan gewaar.

Dolphin View Guesthouse het 5 kamers waarvan 1 op aanvraag selfsorggeriewe bied. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer, badkamergeriewe, 'n verwarmer, 'n waaier, 'n TV, 'n haardroër op aanvraag, en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan gerus die binnenshuise swembad, die braaigeriewe buite en die gaste-sitkamer gebruik. Daar is 'n groot tuin met 'n paadjie wat na die natuurreservaat lei.

Dis ideaal geleë in Jeffreysbaai naby winkels, restaurante en die see. Gaan besoek gerus plaaslike wynplase en Baviaanskloof.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dolphin View Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za