Dolphin View Self-catering
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dudutu Place 6, Dududu-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 200 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Dolphin View Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in Scottburgh. Gaste kan uitsigte oor die Indiese Oseaan en die Mpambanyoni-riviermond geniet.
Die huis beskik oor drie slaapkamers en bied verblyf aan 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die huis het 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n ketel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n braai-area op die stoep.
Gaste het toegang tot hul eie toesluitmotorhuis met direkte toegang tot die huis.
Die landgoed is 2 km van Scottburgh-strand af en daar is 'n aantal gholfbane in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by Dolphin View Self-catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 5
Ligging
- Dudutu Place 6, Dududu-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin View Self-catering het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dudutu Place 6, Dududu-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom