LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dolphin Whisper Guest House & Spa | LekkeSlaap
+14

Dolphin Whisper Guest House & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Library Laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Dolphin Whisper Guest House & Spa is in die klein dorpie, Cullinan, geleë. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir moeë stadsjapies, veral diegene wat net wil ontspan en tyd saam spandeer.

Verblyf word aangebied in 5 dubbelkamers, 'n wittebrood-suite en 'n spa-suite. Die dubbelkamers is gemaklik gemeubileerd en het lugversorging.

Gaste kan 'n onstpanne dag by die spa geniet waar hul gegroet sal word met 'n hartlike en vriendelike atmosfeer. Daar is verskeie stres- en ontspanning-terapiesessies beskikbaar insluitende warmklipmasserings, Indiese kop- en kopvelmasserings, hand- en voetbehandelings en gesigbehandelings.

Ontbyt en 'n ligte middagete word op die stoep of die dek bedien, of in die pragtige tuin teen 'n addisionele koste. Op versoek kan aandete ook bedien word.

Gaste kan 'n entjie gaan stap en die geskiedkundige dorpie veken met sy interessante winkeltjies en restaurante, of die toere geniet wat hul bekend sal stel aan die historiese geboue, myne en wildroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Dolphin Whisper Guest House & Spa
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Library Laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Dolphin Whisper Guest House & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Library Laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDBiYzkzLTExODktNDQ3MC05Y2Q3LTQ3YTE4OTJjOWZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 81 Library Avenue Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.672055555556 28.522388888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!