Dinokeng Akkommodasie by Dolphin Whisper Guest House & Spa | LekkeSlaap
+14

Dolphin Whisper Guest House & Spa

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 16 resensies vir Dolphin Whisper Guest House & Spa
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Ina M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

Baie gasvry ontvang! Baie tuis gevoel en die kamer was gemaklik en het alles gehad wat ons nodig gehad het! Baie dankie!

Thinus B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ons verwag het.

Die behandeling in die spa was fantasties, ontbyt het amper te mooi gelyk om te eet, baie leesstof, groot rustigheid. Sal gou weer moet gaan.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Goeie dag Thinus,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met 2 sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om julle te kon akkommodeer Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus,
Lihanna en Fanie Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Eddie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker geslaap. Kamer was mooi en alles wat mens nodige het. Eienaar was ook baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker hulle aanbeveel.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Goeiedag Eddie,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met julle pragtige kleinding. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.

Groete
Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Brent B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brent B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie mense.

Goeie en vriendelike diens.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Goeiedag Brent,

Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.

Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Leonie P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ons het baie bederf gevoel, die ontbyt was ook baie lekker. Dankie.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Goeiedag Leonie,

Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle bederf laat voel het in ons gastehuis en die 'Honeymoon Suite'. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.

Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Bobby B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Hartlike ontvangs het gemaak dat ek dadelik tuis gevoel het.

Alhoewel ons net een nag by die Dolphin Whisper Guest House & Spa vertoef het, was dit duidelik dat Liana haar gastehuis met passie bestuur. Sy is self betrokke en het ons dadelik tuis laat voel. Ek beveel oornag of self langer verblyf saam met hulle sonder enige voorbehoud aan.

Jolanda A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jolanda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noisy.

The owners are very friendly and helpful. The rooms are reasonably small, the walls are paper thin so you can hear everything that goes on in the next room. I thought it was rather expensive for what we got, cheap pink hand soap and air freshener.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Good day Jolanda,

Thank you for your support and positive feedback, however, it was mentioned to you on arrival that we do have a problem with the halls that is not soundproof, but we work on it, although it will take some time.

Regarding the soap and toilet spray - it was in glass holders, like the cream. We ran out of the original stock with the vanilla scent, due to the factory that did not have stock. We had to put in a brand that was readily available until the factory could supply us with stock. Sorry about this.

Regards,
Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Peter L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Lekker gerieflike kamer. Uitstekende koffie! Baie gasvry.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Goeie dag Mnr Peter,

Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat u 'n aangename tydtjie gehad het, en vir al ons spesiale koffie geniet het.
Dankie ook vir die interresante geselsie, en wat ons by u kon leer.
Seën vir u, ek vertrou ons sien u gou weer.
Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Martin A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rus.

Naby genoeg om die naweek te geniet. Bietjie issues die Vrydag gehad, maar die res was lekker.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Goeie dag Martin en Matcia,

Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer.

Ons is dankbaar dat julle 'n aangename tydtjie gehad het, en vir alles wat ons by julle kon leer.
Dankie dat julle ons besoek het en dat ons 'n seën in mekaar se lewens kon wees, ek vertrou ons sien julle tweetjies gou weer.
Liefde in Jesus, Lihanna Greeff.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Natalie C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie C

Authentic cullinan.

Baie en gemaklike slaapplek, silwerskoon, vriendelik, pragtig gerestoureerde mynhuisie, rustige omgewing!

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Goeie dag Natalie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat julle 'n aangename tydtjie gehad het, en hoop om julle gou moontlik weer die sien.
Die keer vir 'n langer kuier.
Liefde in Jesus
Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Machiel O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Machiel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie raserig en nie baie skoon nie

Naby pragtige Cullinan maar nie die beste verblyf wat ons al gehad het nie.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Goeie dag Mnr Machiel Oberholzer,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Alhoewel ek dit tog baie meer sou waardeer het indien u ons ingelig het aangaande die 2 aangeleenthede wat u noem terwyl u hier teenwoordig was, dan kon ons onmiddellik aandag daaraan gegee het, maar sal dit nogtans waardeer as u my persoonlik kan e-pos dat ek presies kan hoor wat u gepla het dat u sê dit is raserig, sowel as wat nie presies skoon was volgens u nie.
Liefde in Jesus.
Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Pauline D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel en gasvrou ontvang jou vriendelik en hartlik.

Geen ontbyt ingesluit by prys en nêrens word jy gevra of jy ontbyt wil insluit as jy die bespreking doen nie. Ontbyt was R160 addisioneel wat hierdie 3-ster-verblyf duurder gemaak het as die 5-ster-verblyf wat ons die vorige naweek bespreek het in Pretoria, Erasmuskloof (ook deur LekkeSlaap). Geen vergelyking tussen die twee nie. Kan nie die spa beoordeel nie aangesien ons nie gebruik gemaak het daarvan nie.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons etes en spa is nie deel van ons profiel by van sekere besprekings maatskappye nie, dus aanvaar ons indien kliënte nie vra vir ontbyt, (wat 99% die geval is) dat hulle nie belang stel in ontbyt nie.
Baie dankie, ek sal definitief 'n punt daarvan maak om in die toekoms die kliënt in te lig aangaande die ontbyt en spa wat nie deel is van besprekings profiel nie, maar wel vooruit bespreek kan word, direk by Dolphin Whisper Gaste Huis en Spa.

Liefde in Jesus.
Lihanna Greeff

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Charmaine V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en aangenaam.

Dit was voorwaar 'n positiewe ervaring. Baie dankie. Ons is vriendelik ontvang en dadelik deurgewys na 'n netjiese, goed versorgde kamer. Die atmosfeer was ook baie rustig en hier kan mens se siel jou liggaam inhaal. Ons sal definitief weer gaan.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, word hoog op prys gestel.
Ons is dankbaar om te weet dat Christus Jesus ons kliënte na ons stuur, dat ons meer en meer kan leer om in Jesus se skaduwee te stap en Sy hande en voete kan wees in 'n gebroke wêreld.
Ons is opreg dankbaar dat ons tot julle diens kon wees en dat julle dit ten volle kon geniet.
Ons kyk uit na 'n volgende keer wanner julle weer kom.
Hier word ons kliënte ons vriende.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Ian J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J
Gesin met klein kinders

Only pity is that the geyser was not hot, but after 1 hour we had hot water.

See rating.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Good day Ian,

Thank you for feed back, However it was mentioned on arrival that Geyser had tripped at the main and apologies that water was warmed an 1hour later. your Corrrespondence is appreciated an measure have been put in place to ensure such accidents occurs minimally.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Zandra B - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense met 'n passie vir Christus.

Dis 'n oulike plekkie met die vriendelikste mense. Hul passie vir Jesus kan gesien en gevoel word en mens kry dit deesdae min. Ek het bietjie meer verwag met die kamer en waar dit in die gastehuis geleë was en hoe dit lyk.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Hi Zandra Baie dankie vir die komentaar, Ook mooi om te weet dat die feit dat ons probeer ons beste om in Jesus se skaduwee te stap, In verband met kamer, sal ons rerig daarna kyk om alles op te skerp.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Charlene W - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Enkelreisiger

Vriendelike diens, baie akkommoderend.

Kamer was ook baie mooi.

Dolphin Whisper Guest House & Spa's terugvoer

Hi Charlene

Thanks for the Good review, Please come to visit the next time for a longer stay.

Dolphin Whisper Guest House & Spa
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Library-laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDBiYzkzLTExODktNDQ3MC05Y2Q3LTQ3YTE4OTJjOWZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 81 Library Avenue Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.672055555556 28.522388888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za