LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dongola Guest House | LekkeSlaap
+67

Dongola Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Airlie Place 30, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dongola Guest House is in Constantia geleë, 'n woonbuurt in Kaapstad wat wyn produseer. Die Constantia wynroete bring verskeie wynlandgoed saam in die Constantiavallei.

Verblyf beskik oor 8 tuinkamers met slaapplek vir tussen 2 tot 4 gaste per kamer. Elke eenheid het 'n koning- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n kombuisie, sitkamer, lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Dongola Guest House is omring deur 8 wynlande insluitende die 350 jaar oue Groot Constantia, vriendelike kroeë, uitstekende restaurante, van gemaklike eet tot fynproewersmaaltye, gholfbane en die uitstekende Kirstenbosch botaniese tuine. Branderplankry-lesse in Muizenberg kan gereël word, asook 'n haaihokduik-uitstappie, walviskyk. valskermsweef oor Kampsbaai of perdry op Noordhoek se strand.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Italiaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Dongola Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Airlie Place 30, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dongola Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Airlie Place 30, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzZjhlMjgxLWU2NmEtNDcyOC1iMDNjLTRlNGQ2OTYyMTZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 30 Airlie Place Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.041622897341 18.434452414513
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!