LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dongola Guest House | LekkeSlaap
+42

Dongola Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Dongola Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dana C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dana C
Enkelreisiger

Baie netjies en het gevoel soos 'n koning.

Vriendelike en baie behulpsame en akkommoderende personeel. So mooi dat jy nie die plek wil verlaat nie.

Antoinette W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette W
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam met vriendelike diens.

Ons is vriendelik ontvang en diens was goed. Kinderoppasser was vriendelik. Ons kon nie normale ontbyt eet nie, maar hulle het gesorg dat ons elke aand 'n skinkbord met vars vrugte, vrugtesap, muesli en yogurt met vars koffie kry.

Donovan N - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The delivery of personalized service, the birth place of one on one relation.

As a frequent traveler and hospitality consultant, I am very impressed with Dongola House. Attention to detail is noted 5 out of 5, the ability to focus on guest's needs are taken into consideration and pays off well. Thank you to Natalie at reception for her lovely hospitality, welcoming us as we entered the property. She offered us a beverage at check-in. Our room was not ready when we arrived, but she expressed her sincere apology and noted that it would be ready in 7 minutes. The fact that she had given a time is another tick in the box, as most service professionals does not recognize a factor to their apology. Our room was ready in 6,43 minutes (yes I counted), and that impressed me! Sally the general manager is a very well educated and experienced lady. She know's what she's talking about and have constructive conversations with the guests. Owner's of guest houses are frequently caught out to make small talk just to make you feel at ease. There is another factor that is important about this property. Their staff (seemed to me) is happy to be there. There is nothing more warming and soothing to realize as a manager, that your staff want to be at work. When your staff feels well, they will perform well too. Hospitality means: "to love and care for the unknown"... Dongola House does this perfectly. Fantastic property and great team! Keep up the good work.

Ben V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gastehuis, puik fasiliteite, uitstekende gasheer en gasvrou. Goed geleë.

Sal definitief weer van Dongola Gastehuis gebruik maak, goed geleë, puik diens.

Petrus V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Erg lekke! Keurverblyf!

Professionele en hartlike ontvangs was 'n puik inleiding vir uiters aangename verblyf. Die geriewe is 5-ster. Dankie vir 'n lekker wegbreek!

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Airlie Place 30, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzZjhlMjgxLWU2NmEtNDcyOC1iMDNjLTRlNGQ2OTYyMTZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 30 Airlie Place Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-00:00 10:00 -34.041622897341 18.434452414513
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!