DonkiesRus Strandhuis
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 11, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
DonkiesRus Strandhuis bied verblyf in die kusdorpie Groot Brakrivier. Die dorpie spog met ongerepte strande en 'n strandmeer wat veilig is om in te swem. Die eenheid is 2 km van die strandfront af.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste kan op versoek ekstra matrasse saambring. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n diepvrieskas toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV teen die muur. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by DonkiesRus Strandhuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Fouriestraat 11, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink DonkiesRus Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bergsig Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 11, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom