Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Don't Leaf

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 103, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Don't Leaf is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkel- of sakereisiger.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is naby winkels, restaurante en skole.

Slaapplek

’n Bespreking by Don't Leaf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Hoofstraat 103, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 103, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c958d5091c3ef93887073d4618cfaad99bb9bc8d7fa06040605c0ce7b90045715d5f64a9c655636b1226793cac037325d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 103 Main Street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.751604195064 24.779051479916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem