Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornbosch Estate - Eland House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Wildsplaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Doornbosch Estate - Eland House skuil in die hartjie van die Overberg op 'n bees- en wildplaas en is halfpad tussen Napier en Gansbaai geleë. Daar is 'n grondpad wat na die plaas lei en is die perfekte toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en spog met en 'n suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook buite-eetplek op die stoep.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die stoep spog met 'n lieflike uitsig en hierdie verblyf is tussen die plaaslike wynlande, naby strande, soos Pearly Beach, en net 'n entjie se ry vanaf die skilderagtige Elim geleë. Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, is net 45 minute weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Doornbosch Wildsplaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornbosch Wildsplaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA578056e2aa64f004479ea0a413fd7f8d72a99a9966c2473aa28282304e2528208d1f1b94be16f039737b2ccd225e991fcdbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 6) Doornbosch Game Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.588997 19.649704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem