We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108 | LekkeSlaap
+33

Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod

Kry 25% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkop Fishing and Wildlife Resort 108, Doornkop-plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 920 R1 440 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis op 'n plot van 1 hektaar in die Doornkop Fish and Wildlife Reserve. Die reservaat is 27 km vanaf Carolina.

Die huis het 'n pragtige uitsig en 'n rustige atmosfeer. Dit beskik oor 4 en suite-slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, 'n bad en 'n stort elk.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea en 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, yskassie, oond, stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ysmasjien, strykyster, ketel en koffiedompelpot toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgeodwasser. Die oopplan-eetarea het sitplek vir 10 gaste, asook 'n Dovre-vuurmaakplek. Daar is 'n TV en 'n kaggel in die sitkamer. Die oop kaggels is met Dovre-smeulstofies vervang en gaste kan hul eie vuurmaakhout saambring of by ontvangs koop.

Doornkop Fish and Wildlife Reserve het 10 foreldamme, 2 swembaddens (koud), 'n tennisbaan en 'n speelarea vir kinders. Daar is ook verskeie voetslaan- en bergfietsroetes, 4x4-roetes en baie wild.

Slaapplek

’n Bespreking by Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Doornkop Fishing and Wildlife Resort 108, Doornkop-plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Doornkop Fish and Wildlife Reserve 108 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf R1 920
R1 920 R1 440
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 920
R1 920 R1 440
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkop Fishing and Wildlife Resort 108, Doornkop-plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf532b6cabbcc4517109497b6948610d097be3c5b4d5f56840d4e5fec4903e3e79ef0e71f5d082185e3f7583bcc02036a1678?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 920, nou Vanaf R1 440  per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 108 Doornkop Fishing and Wildlife Resort Doornkop Farm 1185 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -25.942228055305 30.244416800586
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem