Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 28 Jun 2024 tot 22 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Doornkop Plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 000R1 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85 is 'n selfsorghuis op dié vis- en wildlandgoed digby Carolina in Mpumalanga. Die plaas bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge. Besoek die Nooitgedacht-dam Natuurreservaat, Komati Gorge en Machado Kunsvlieghengelklub.
Dié huis bied slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 gedeelde badkamers, 'n leefarea, kombuis en 'n groot stoep met 'n uitsig oor die reservaat. Die eerste en tweede slaapkamer beskik elk oor 'n dubbelbed. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die eerste badkamer en 'n bad in die tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en oond en wasmasjien. Daar is ook geriewe soos DStv, ondervloerse verhitting, 'n kaggel en braai-area buite.
Die plaas bied hope doendinge waaronder kunsvlieghengel, wildritte, voëlkyk, staproetes, perdryritte, swemplekke en 'n speelgrond vir kinders.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Doornkop Plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Gaste dink Doornkop Wildlife and Fishing Estate - Unit 85 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Carolina Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Doornkop Plaas, Carolina, 1185, Mpumalanga