Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop22

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Selfoonopvangs is beperk by die reservaat (opvangs is egter goed by die hek, slegs 5 minute se ry van die hek af).
Die paaie in die reservaat en wat na die reservaat lei is grondpaaie, maar word gereeld opgradeer.
Ongelukkig word geen troeteldiere in die reservaat of in die chalet toegelaat nie.
Visvang sal nie sonder 'n permit toegelaat word nie. Permitte kan by die klubhuis verkry word.
Daar is geen georganiseerde wildritte beskikbaar by Doornkop nie, maar gaste is welkom om hul eie voertuie op die toegewese paaie te gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 079
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 079
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 079
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Unit 22 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADiHrKNtONHUyOJODFrlzZz1dexhh96ahPBqZvYfiF2qIZAcglo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 079 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Off the R36 Unit 22 Doornkop Fish and Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.936335751849 30.237461919498
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem