Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkraal Heaven

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkraal, Plaas, Heidelberg, Wes-Kaap, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Doornkraal Heaven is op 'n plaas met 'n 16,4 km-grondpad vanaf Heidelberg af. Die plaas is aan die voet van die majestueuse Langeberge en is 45 km vanaf Witsand en 12 km vanaf Grootvadersbos. Daar is pragtige stap- en fietsryroetes.

Verblyf is beskikbaar in 'n 2 drieslaapkamer-eenhede. Daar is 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, asook binnebraaigeriewe.

Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik en hout word voorsien. Daar is veilige parkeerplek vir alle gaste. Gratis WiFi word ook voorsien. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf met die gastehuis gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Doornkraal Heaven
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Ligging

  • Doornkraal, Plaas, Heidelberg, Wes-Kaap, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornkraal Heaven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkraal, Plaas, Heidelberg, Wes-Kaap, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16f71b72bf659a1afe80df1550b760b8c8363533520a559fa1e6cde58e8ceacea7a15d9f5fe0c79af6b9340f9d73682064bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Doornkraal Plaas 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00267412651 20.913724450252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem