Doorstep Laze
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 86, Keimond, 5260, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 699R1 274 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Doorstep Laze is 'n heerlike selfsorgvakansiehuis in Keimond, ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 kinderbeddens het. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, asook 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n groot dek met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is naby die strand, geriefswinkels en die R349.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Hoofstraat 86, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 86, Keimond, 5260, Oos-Kaap