- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietpoort Plaas, Parys, 9585, Noordwes
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Doringbos Lodge is geleë op 'n juweel van 'n eiendom met volop wildlewe, netjies weggesteek tussen die heuwels aan die buitewyke van Parys. Heuwels, klowe, valleie en woude vorm 'n mosaïek van natuurlike skoonheid, wat meer as 2000 jaar gelede geskep is toe die grootste, oudste meteoriet in die geskiedenis die aarde getref het. Die asemrowende kring rondom die krater is sigbaar met sononder vanaf die uitkykpunt bo-aan Langrant.
Doringbos Lodge bied verblyf in 6 moderne, dubbelverdieping-, selfsorg-chalets wat omring word deur die natuurlike plantegroei wat 'n privaat nis vir moeë stadsjapies bied. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 tot 8 mense, met 2 badkamers in elke chalet waarvan een en suite is, buiten die wittebrood-suite. Elkeen van die chalets het gasverwarmers, 'n TV met DStv-kanale, 'n kluis en alarmstelsel. Daar is ook braaigeriewe by elkeen.
Sonkrag is die hoofbron van elektrisiteit en 'n bydrae tot 'n meer volhoubare toekoms. Daar is ook 'n verhitte plonspoel en 'n boma.
By Doringbos Lodge is ideaal geleë vir eko-toerisme, fotografie en wildkyk. Dis 'n ware paradys vir voëlkyk-entoesiaste, stappers en bergfietsryers. Die plaas is omhein deur moderne geëlektrifiseerde wildheinings en ons het meer as 15 wildspesies.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Rietpoort Plaas, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Doringbos Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietpoort Plaas, Parys, 9585, Noordwes