LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis | LekkeSlaap
+76

Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Sep 2020 tot 1 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervis 1622 , Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 550 R2 040 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis bied 'n boswegbreek met 'n verskil in Marlothpark.

Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en is modern, luuks en goed ingerig met alle moderne geriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die eenheid het ook 'n ekstra driekwartbed in die TV-kamer. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitestort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel. Die ruim sitarea het 'n TV met die Essential-DStv-pakket en gratis WiFi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien. Gaste kan in 'n privaat plonspoel wat daagliks onderhou word afkoel en daar is bosbraaigeriewe.

Kuier om die vuur in 'n privaat kuierarea terwyl die naggeluide van die bos julle betower. Bosapies besoek gereeld die huis en is altyd op soek na iets om te aan te peusel.

Doen asb. navraag oor ontbytopsies teen ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Moddervis 1622 , Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 550
Vanaf R2 040
per nag (vir 5 persone)
was R2 550
Vanaf R2 040
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervis 1622 , Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7867b0831161ab851505d24fd7d46c43568fcc252128fe813b8ee9245e93e42c76212b91dde310dcab7a1961ec5f063fa210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 550, nou Vanaf R2 040  per nag (vir 5 persone) 53 5 1 5 1622 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.345516063627 31.757235830689
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!