Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringpoort: Delagoadoring

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 352

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Doringpoort: Delagoadoring
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lukas V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dankie.

Goeie gasvrye mense. Verblyf was baie netjies en skoon. Die hoeveelheid wild wat by ons besoek afgelê het, was net 'n bonus. Die enigste negatiewe was die lelike grondpad tot by die bestemming, maar daaraan kan die gashere niks doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois Petrus Jacobus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois Petrus Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met alle geriewe en nog meer.

Baie aangenaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Frans,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie en vriendelike woorde te plaas.

Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te sien vir nog 'n kuier.

Groete,
Span Doringpoort

Doringpoort: Delagoadoring
Petra V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld.

Ons het vir 4 nagte by Doringpoort oorgeslaap en kan oor nie een enkele ding kla nie, behalwe dat ons nie langer kon bly nie! Die plek is asemrowend mooi en 'n paradys! Ons blyplek was pragtig en silwerskoon. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Weereens baie dankie Tannie Marina vir Tannie se vriendelikheid en behulpsaamheid. Tannie het ons werklik soos familie laat voel van die oomblik wat ons daar aangekom het. Sien Tannie hulle binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Petra,

Baie dankie vir die wonderlikste terugvoer.
Ons is bly om te hoor jy het jou Doringpoort-ervaring geniet en kan nie wag om jou weer te sien nie.

Beste wense,
Span Doringpoort

Doringpoort: Delagoadoring
Andries B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig.

Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Beste Andries,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.

Ons kan nie wag om jou in Doringpoort te verwelkom vir nog 'n verblyf in die nabye toekoms nie.

Beste wense,

Span Doringpoort

Doringpoort: Delagoadoring
Mark B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustig, lekker daar gekuier!

Ons het regtig baie lekker by Doringpoort gekuier en maak al klaar planne om weer te gaan, mis die rustigheid en skoonheid van die bosveld. Delagoadoring eenheid was perfek vir die drie van ons, skoon en netjies en puik kliëntediens, dankie Marina dat jy ons so tuis laat voel het, baie geniet! Die nagapies wat in die skemeraande kom kuier het en piesangstukkies kom eet het langs die braai was 'n hoogtepunt vir my dogterjie, ook die trop koedoebulle wat kom wei het voor ons eenheid was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Mark,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie en mooi woorde.
Ons het dit geniet om jou te huisves en sien uit daarna om jou en jou gesin terug te verwelkom.

Beste wense,

Die Doringpoort-span

Doringpoort: Delagoadoring
Karin H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Uitstekende kliëntediens. Baie lekker gebly met alle geriewe beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Karin,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie en mooi woorde.
Ons is bly om te hoor jy het jou wegbreek geniet.
Ons het dit geniet om jou te huisves en sien uit daarna om jou en jou gesin terug te verwelkom.

Beste wense,

Die Doringpoort-span

Doringpoort: Delagoadoring
Jackie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay with exceptional service.

We will definitely go back and it was so nice to have the chalet serviced every day. Loved the accommodation 2 bed and 2 bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Good day Jackie,

Thank you for taking the time to write us a wonderful review.

Kind Regards

Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Alta V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly, hoop net Marloth park gaan hulle paaie opgradeer.

Die plek is netjies en geniet die bokke wat van tyd tot tyd daar aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Goeie dag Alta,

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer die tyd wat jy geneem het om vir ons die mooi resensie te skryf.

Groete

Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Charmaine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome kuier.

Kliëntediens was awesome. Enige tyd beskikbaar om te help. Skoonmaakdiens ook baie, baie goed. Vriendelike eienaars. En 'n baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Beste Charmaine,

Sjoe, dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.

Ons sien uit daarna om jou in die nabye toekoms te sien vir nog 'n besoek.

Beste wense,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Chanel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel D
Gesin met klein kinders

Very luxurious room with all you need.

No more than perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Dear Chanel and Family, thank you so much for taking the time to post your wonderful review. We look forward to welcoming you back in the near future. Best Regards. Colin and Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Antonie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil en baie wild rondom die eenheid. Definitief goed vir ontspanning en om weg te kom van mens se gejaagde lewe.

Diere is baie mak en goed versorg. Nagapies eet amper uit jou hand uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Antonie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde en goeie resensie te plaas.
Ons het dit geniet om jou by die Lodge te hê en sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Avishai T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avishai T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Please treat yourself and go to Doringpoort!

First off, the hospitality provided by Colin and Carien was amazing, so friendly and helpful. The place is a true paradise with everything you'll need for a quiet, lush Kruger adventure. The location has pros and cons. Pro is the Marloth park truly is a unique place and the animals in the park are beautiful and VERY close to you, it's not for granted to wake up in the morning to zebras and kudu outside your front door grazing the grass, and amazing experience!. The con is the way itself, marloth park has some tar roads but mostly (from my experience) we needed to use gravel roads which were not easy with a regular 2x4 sedan. I'm sure if we came in the dry season driving would be more pleasant but it is something to consider, though not something that isn't impossible with a normal small car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Hi Avishai, thank you for the most amazing and kind words. We really appreciate your comments and enjoyed having you guys stay with us. Unfortunately, with the recent floods the roads are not at their best, but will be back to normal in the coming weeks. Have a safe trip home and we look forward to welcoming you back in the future. Best Regards. Colin and Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Charles U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles U
Saam met vriende

Luilekker rus gewees met 'n wonderlike ervaring van wild en goeie diens.

Sal die plek enige tyd aanbeveel. Netjies, skoon en goed toegerus met wonderlike koelte en baie wild om die huis en braai-area. Lekker gerus en baie stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Charles,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer jou vriendelike woorde opreg.

Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou terug te verwelkom.


Groete,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Eloise C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Die eenheid was skoon en baie netjies. Sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Eloise
Baie dankie vir jou mooi woorde en jou resensie.
Ons het dit geniet om jou by Doringpoort te ontvang en sien uit daarna om jou weer te sien.
Beste wense
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Zelda F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Die plekkie het diep in ons harte geklim en ons sal beslis terug wees. Ons het gevra vir 'n "platter" om ons huweliksherdenking te vier en die gasheer en gasvrou het hulself oortref. Niks is te veel moeite vir die klomp nie. Netjies, veilig, "homely" begin nie eers beskryf hoe lekker ons gekuier het nie. Dankie julle, ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Sjoe Zelda,
Baie dankie vir die wonderlikste resensie. Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om sulke vriendelike woorde te skryf. Ons is ook baie bly om te hoor jy het jou verblyf by ons so geniet en sien uit daarna om jou binnekort weer te sien vir nog 'n kuier.
Beste wense,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Magda S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was werklik baie baie besonders, met baie wilde diere naby sigbaar.

Sal vir seker weer besoek, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Magda,

Dankie dat jy die tyd geneem het om so 'n wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer dat jy tyd geneem het asook sulke vriendelike woorde.
Ons hoop om jou in die nabye toekoms te sien.

Groete,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Monique L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en aangenaam.

Vriendelike diens en vriendelike staff. Rustig en stil. Ongemaklike matras. Kan moontlik 'n klein kluis in sit, sodat mens spesiale items kan bewaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Monique,

Dankie dat jy die tyd geneem het om so 'n wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer dat jy tyd geneem het asook sulke vriendelike woorde. Ons is besig om nuwe matrasse in al die eenhede te plaas en dankie vir die aanbeveling van die kluis. Ons sal hierna kyk, tans het ons nie kluise nie aangesien ons die volle alugaurd-sekuriteitstelsel op alle deure en vensters het.
Ons hoop om jou in die nabye toekoms te sien.

Groete,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Karin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Ons het Delagoadoring bespreek net om by aankoms te hoor ons is opgegradeer na ApiesDoring. En ons was ongelooflik verras. Hierdie eenheid was ongelooflik. Al die vensters! En die privaat swembad en boma! Maar behalwe vir dit, en ek glo dat dit sal geld vir elke eenheid in Doringpoort, was alles uitmuntend. Die netheid, die baie kaste, die heerlike bed en duursame linne, die kombuis met alles wat mens nodig het, die privaatheid en die fantastiese badkamers. Alles was wonderlik. Sal Doringpoort ongetwyfeld aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Karin,

Baie dankie vir die wonderlikste resensie en mooi woorde. Ons waardeer jou kommentaar opreg en sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Beste wense
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Madie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie netjiese plekkie, het dit baie geniet.

Sal mense beslis aanbeveel om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou kinderwoorde te plaas.
Ons het dit geniet om jou te huisves en sien uit daarna om jou weer te sien vir nog 'n wegbreek.

Doringpoort: Delagoadoring
Su-nelrie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-nelrie J

Amazing.

Doringpoort het ons tuis laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Baie dankie vir u woorde en ons is bly jullle het jul tyd by ons geniet.

Doringpoort: Delagoadoring
Erina H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm, rustige & vreedsame tyd in die natuur! Waardeer beveiliging met die veiligheidshekke!

Die gaasbeskerming voor die voordeur & oopmaak vensters is van onskatbare waarde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Sjoe! Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer sulke wonderlike terugvoer opreg. Ons hoop om jou in die nabye toekoms te sien vir nog 'n besoek.

Doringpoort: Delagoadoring
Lynette N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon blyplek met alles wat jy nodig het vir 'n wildtuinvakansie.

Naby aan Krokodilbrug-wildtuiningang, stil en rustige selfsorgeenheid met die wild op jou stoep. Dankie aan die gasheer en huishulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Charl,

Dankie vir jou resensie en jou mooi woorde. Ons waardeer jou kommentaar opreg.
Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n kuier.

Groete,

Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Nico J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek.

Baie lekker beste vakansie ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Liewe Nico,
Sjoe!! Baie dankie vir die wonderlike resensie en sulke mooi woorde. Ons is regtig bly jy het jou verblyf geniet en ons kan nie wag om jou weer te sien nie.
Groete,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Jacques V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Delagoadoring is klein en het nie onderdakspasie buite as dit reën nie.

Doringpoort is lieflik met verskeie eenhede. Delagoadoring is teen aan 'n ander eenheid en klank kom deur muur. As dit reën moet jy op jou bed sit en eet. Die tafel en stoele vir buite pas skaars in kamer. Ek hou van my privaatheid en sal weer by Doringpoort bespreek maar nie Delagoadoring nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Beste Jacques,
Dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te plaas. Ons waardeer alle kommentaar en oorweeg alle aanbevelings. Let asseblief daarop dat ons geluidsisolasie bestel het vir die huis wat aan Delagoadoring geheg is. Ongelukkig kan dit eers in Januarie geïnstalleer word vanweë die beskikbaarheid in voorraad en die kontrakteur. Dankie vir die aanbeveling vir 'n dakarea, aangesien ons dit onder toesig gehou het en nie daaraan gedink het met die beperkte hoeveelheid reën nie, en dit sal 'n goeie oplossing wees om dit op te los. Ons het dit geniet om u by die Lodge te hê en sien uit daarna om u weer te sien.
Groete

Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Marietjie O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die chalets is skoon en goed toegerus. Het dit geniet om met die voëlgesang wakker te word. Stil en rustig.

Baie lekker gekuier en baie diere en voëls gesien. Die chalets is goed toegerus en netjies. Kan miskien net 'n afdakkie by die derde chalet opsit om etes buite te vergemaklik as die reën, aangesien daar geen sit-/eetvertrek binne is nie. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Hallo Marietjie,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas, ons waardeer dit opreg. Ons is in gesprek met die eienaar van die eiendom om 'n onderdakstoep by hierdie eenheid op te rig.
Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
George T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Very good stay and time for 3 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Thank you so much for taking the time to post your kind words. We enjoyed having you at the Lodge and look forward to seeing you again.

Doringpoort: Delagoadoring
Nico B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het heerlik ontspan. Dit is stel en privaat, ons sal beslis weer kom. Die bestuur en personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Beste Nico,
Dankie dat u die tyd geneem het om u fantastiese resensie te plaas. Ons is bly julle verblyf en sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Patricia J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spot- on!

Wat 'n wonderlike plek om jou batterye weer te kan herlaai. Ons kon heerlik rus die dae wat ons nie ingegaan het wildtuin nie. Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf. Heerlik. Ons het kameelperde, kudus, rooibokke, varkies en duikers op ons voorstoep gehad. Amper op Krugerwildtuin se grensdraad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Sjoe, baie dankie vir u wonderlike resensie en vriendelike woorde. Sowel as die beskrywing van die eiendom omring. Ons het dit geniet om by u te bly en sien daarna uit om u weer te sien.

Doringpoort: Delagoadoring
Saturday Martin T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saturday Martin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hosts were very kind and friendly, we were pleased to have booked our special night with them and will do so again soon.

Colin and his subordinates really do their best to make their guests forget that they are away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Dear Saturday,
Thank you so much for taking the time to post your wonderful review, we enjoyed hosting you and look forward to seeing you again.
Regards
Colin and Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Charné C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné C
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie, baie lekker kuier!

Skoon, netjiese geriewe! Enigste negatiewe punt is dat ons alles kon hoor in die eenheid langs ons. Ek is nie seker of daar trappe/houtvloere in is nie. Dit het baie gepla. Verder geen klagtes nie, en sal ons weer kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Beste Charne,
Dankie dat u die tyd geneem het om u vriendelike woorde in u resensie te plaas. Dankie ook vir u kommentaar. Let asseblief daarop dat ons besig is om ruberrizing te installeer om die geluid te verminder.
Beste wense,
Colin en Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Almarie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Perfekte plek om jou batterye te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Beste Almarie,

Dankie dat u die tyd geneem het om 'n wonderlike resensie te plaas.

Ons hoop om u in die nabye toekoms vir nog 'n besoek te sien.

Beste wense, Colin en Carien.

Doringpoort: Delagoadoring
Pieter J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongeloolik!

Baie dankie vir 'n skoon, netjiese en rustige slaapplek. Die diere en die voëls in ongelooflik. Fasiliteite was skoon en netjies en ons sal enige tyd weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem het om so 'n wonderlike resensie te plaas.
Ons waardeer u vriendelike woorde regtig en dra die kommentaar aan die span oor.

Doringpoort: Delagoadoring
Deryn L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deryn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

The hosts went out of their way to cater for our additional requests, the cleaning staff are extremely friendly and helpful and the accommodation is super-clean, adhering to all Covid-19 protocols. We will definitely visit this establishment again. The location was perfect to relax and unwind and the regular visits by various buck, zebra, giraffe etc made our stay all the more special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Frank,

Thank you for taking the time to post such a fantastic review and the kindest of words. In these difficult times, we believe we need to adhere to all the protocols to ensure the safety of our guests and employees and are grateful for your acknowledgment thereof.

We really enjoyed your company at the Lodge and look forward to welcoming you back in the near future.

Best Regards,

Colin and Carien

Doringpoort: Delagoadoring
Jacques J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en hulle doen baie moeite.

Dis 'n baie rustige privaat plekkie en als is daar wat jy nodig het. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Dankie dat u tyd geneem het om u goeie resensie te plaas. Ons maak dit regtig voorskot.
Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien daarna uit om u binnekort te sien.

Doringpoort: Delagoadoring
Percy H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was meer as wat ek verwag het, die mense is baie behulpsaam en ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Dankie dat u tyd geneem het om u goeie resensie te plaas. Ons maak dit regtig voorskot.
Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien daarna uit om u binnekort te sien.

Doringpoort: Delagoadoring
Riaan P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Enkelreisiger

Fantastiese plek!

Die kamer was baie goed toegerus, asook skoon en netjies. Die diens van die personeel was fantasties en kon nie beter gewees het nie. Die ligging binne Marloth is ook uitstekend, mens is omtrent omring deur wild. Sou net graag wou hê dat daar na die stort gekyk word, dit is of vuurwarm of yskoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Delagoadoring se terugvoer

Geagte Riaan,

Dankie dat u 'n wonderlike resensie geskryf het, en ons wil u graag weer sien.

Ons het die waterprobleme herstel en werk in al die eenhede wel.

Beste wense,

Carien en Colin

Doringpoort: Delagoadoring
Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1621, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51b8ebcd768aa339eb292539bbea8cbfab1135d7c65c10a060c7885587b17a60a8ee07a1bfc37093f55a29008686613a2cfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 245 nouVanaf R996 per nag, vir 3 mense 36 5 1 5 1621 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345771 31.7568418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem