+84
Selfsorg in Marlothpark

Doringpoort Luxury Holiday Home

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Simone P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Baie vriendelike gashere, sal weer gaan. Sa beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Veilig en na aan die natuur. Was heerlik met die natuur se naggeluide rondom ons. Die huis is baie luuks en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean Robinson R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Was a lovely short stay with all accessible and very accommodating. Was a lovely stay with everything available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Ek sal die plek beslis aanbeveel vir enige iemand wat rustigheid soek. Dit was lekker rustig en skoon. Die plek was goed toegerus en alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk R
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Baie lekker groot eenheid, goed toegerus met goeie ligging. Eenheid baie lekker en goed toegerus. Naby aan uitkykpunte en baie diere verby eenheid beweeg. Nagapies bly in die lapa. Storte se warm water 'n probleem en kort aandag. Trappe by voordeur ongelyk vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephnie S
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2025

Rustig en skoon. Ons het die stilte geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

Awesome. The stay in Doringpoort was awesome - close to the river - only negative is the poor quality of the roads.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gwendy L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Heerlik rustig, so in die natuur met diere wat kom kuier, veral nagapies! Heerlik gebly! Baie ruim, met alles wat mens nodig het! Het wel gesukkel met die stort se warm water, maar daar is 'n bad ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 363

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1621 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031a7ff9f60aae8402f18cefb7013c76da12d718864184d4e6c485269d50d18d7c4ffc928dd5e4f5eb21918a75933292224b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 1621 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345834024553 31.756865939881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang