8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1621 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Doringpoort Luxury Holiday Home is in die vakansiedorp Marlothpark wat op die oewer van die Krokodilrivier, wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin grens, geleë is. Dié lodge is net 120 m van die Krokodilrivier af en gaste kan hul oggend met 'n stappie hierheen of voëlkyk in die tuin begin.
Gerieflike verblyf word in 2 en suite-kamers en 'n solderkamer gebied. Elke kamer het lugversorging, linne, badhanddoeke en 'n TV met DStv Stay Essential. Daar is ook 'n privaat braai-area, plonspoel, gratis WiFi in openbare areas, wagte en 'n alarmstelsel. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met al die algemene luukshede.
Wild soos koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, volstruise, njalas, vlakvarke en ander klein wild loop vrylik in Marlothpark rond. Die naaste ingang na die Krugerwildtuin is die Krokodilbrughek, 20 km van Marlothpark af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 350
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1621 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Doringpoort Luxury Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1621 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang