Dormio Manor Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dormio Manor Guest Lodge is 'n luukse B&B in sentraal Secunda. Die verblyf is naby die Secunda Mall waar daar 'n Ster Kinekor-teater en talle winkels en restaurante is.

Dié luukse kamers beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, lugversorging, kluis en 'n platskerm-TV met DStv. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Meeste van die kamers het 'n pragtige uitsig oor die swembad en tuin.

Dormio Manor Guest Lodge is die perfekte plek vir gaste om na 'n besige dag te kom afskakel. Ons bied veilige parkeerplek, 'n swembad en gratis WiFi. Gaste wat hou van stap of draf hoef net 200 m af te lê na 'n pragtige park en meer. Ontbyt is op versoek beskikbaar. Middagetepakkies en aandete kan ook gereël word.

Ons strewe daarna om ons gaste tuis te laat voel met die beste diens en gasvryheid ten alle tye.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dormio Manor Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 318 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za