Beskrywing
Rosemary Cottage is 'n ruim kothuis met slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelstapelbed in 'n oopplan-area. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan gebruik maak van ons gemeenskaplike selfsorgkombuis en braaigeriewe. Gaste kan kan die piekniek- en braai-areas op die perseel geniet. WiFi is ook beskikbaar, asook verwarmers en elektriese komberse. Die kothuis het geen TV en geen kaggel nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël.
Geen geraas word ná 21:00 toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Scottson Road, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang