Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Downes Gasteplaas

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois En Maree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Downes Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Olivia K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia K
Gesin met tieners

Vriendelike en baie gasvrye eienaars het bygedra tot ons heerlike oornagstop.

Downes Gasteplaas was 'n heerlike oornagstop oppad Kgalagadi toe. Huisie is skoon en netjies en baie goed toegerus. Die lamspasteie en slaaie vir aandete was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Skip K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging vir ons doeleindes.

Baie lekker en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volledig tevrede.

Alles wat jy wil hê is daar en in 'n goeie toestand. Die verskil word egter gemaak deur die gasvrou en gasheer en hier verdien Maree en Francois 'n spesiale woord van dankie. Dit was 'n fees om julle te ontmoet. Hou aan met wat julle doen, want julle doen dit uitstekend. Baie dankie en groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruurd V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruurd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en rustige atmosfeer.

Ons het die akkommodasie gebruik vir die Vleisfees. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en was alles in orde. Ek kan van geen foute getuig nie. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P
Gesin met klein kinders

Comfortable, clean stopover in a beutifual and peaceful location!

We used it as a stopover on our way to and from Kgalagadi. Host organised a lovely dinner for us and was very helpful. Clean and comfy accomodation in a beautiful farm setting. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Goeie ligging en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely little cottage, private, clean and comfortable.

The owners are very friendly, a lovely couple who made us feel at home. We honestly enjoyed our stay so much despite loadshedding. We would definitely go back and have told our family and friends about Downes Gasteplaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean F
Gesin met klein kinders

Gerieflik, skoon en rustig.

Baie lekker hier oor gebly. Het die rustige plaas-atmosfeer baie geniet. Lekker gebraai. Baie veilig en maklik om te kry. Kommunikasie vanaf die eienaars was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Saam met vriende

A fabulous stay over on this beautiful farm.

We enjoyed a memorable stay at Downes Guest Farm. Hosts Maree and Francois were very friendly and hospitable. We loved the large farm kitchen where we spent our evening with the indoor fire keeping us warm. The rooms were perfect, each having a light and torch for loadshedding. In the fresh morning we enjoyed running around the farm taking photographs of the windmills, the sunrise and the farm animals. Such a peaceful atmosphere. Perfect for families and children. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downes Gasteplaas se terugvoer

Hi Debbie and team. We appreciate your kind words and are so happy to hear you enjoyed what we are so grateful to share with our guests. Kind regards. Francois and Maree.

Downes Gasteplaas
Vyver K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vyver K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en goeie diens gekry!

Stil en baie rustig, wonderlike nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68dc61ac35e51563e2c4e11f36b73255f813bce091ceaf5d0f108081d7c0a9df3fab8e9811b27abf9ba4bf0114b97dd5cca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Downes Guestfarm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.500447695563 19.956253614282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem