Pick your preferred language

English

Afrikaans

+42
Gastehuis in Calvinia

Downes Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rudolf S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lovely hosts, clean and comfortable unit, beautiful surroundings. Very attentive and helpful hosts who went out of their way to help us with directions. The cottage was very clean, cosy, and everything we needed was there. We had a very comfortable night's sleep. Additional extra touches, such as nice magazines to read, were very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie vriendelik, alles wat mens nodig het om af te skakel. Alles wat jy nodig het, en 'n goeie plek om na die sterre te kyk. Oopte en spasie is nie 'n tekort daarso nie. As jy 'n plek soek om af te skakel, maar wat wel maklik bereikbaar is, moenie verder kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker oornag afpak plek! Ons het baie lekker gebly. Rustig. Skapie en volstruis het kom groet. Daar is net nie 'n naam bord langs die pad nie. Die GPS (Waze) het ons laat verbyry. En die padwerke het ook nie gehelp nie. Maar ten minste maak hulle die pad reg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Behan V
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker. Was baie lekker en mense was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lovely quiet out-of-town stopover place for a restful stay. Wonderful stay. We were looking for something for a stopover, not in town, quiet and unusual - and this place was it. From the baby lamb to stroke, to the pool to swim in and tracks to ride on, it was perfect for our needs, and our hosts were lovely and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige, skoon en netjies. Baie veilig. Vriendelike mense. Baie rustige en veilige omgewing. Lekker gerus. Baie skoon en netjies. Baie vriendelike mense. Sal hierdie plek beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing and beautiful. It was very nice. Maree was very accommodating as we got there late. Everything was beautiful and clean. I could have stayed there much longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois En Maree
Downes Gasteplaas
Thanks so much, Matilda. You were a great couple. Regards, Maree

Bernie F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gemaklik, veilig, waarde vir geld. Wonderlike gasvrye ontvangs en heerlike atmosfeer, sal dit beslis aanbeveel vir reisigers wat graag wil afskakel en rustig wees na 'n lang reis. Dis veilig, die kinders geniet die buitelewe en ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peace and beauty in the Karoo. Beautiful and peaceful place, with a warm welcome and comfortable, well-equipped accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madi N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Beautiful and peaceful. Lovely cosy cottage with all that's needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois En
Maree

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 936
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 936
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 936
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a679fa50c65cae737e65e1e4058ebb776ccb265787db3e897014c13b032a15b9f4b0bb446b61ba916108782c1d2900ef40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R936 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Downes Guestfarm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.500447695563 19.956253614282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang