Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Downstream

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 95

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Downstream
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christo B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en akkommodasie.

Die huis bevat alles wat mens benodig om te kan rustig raak en afskakel. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beate P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate P

Die huis is geriefelik en goed toegerus.

Dit was netjies en skoon. Die ongewing is pragtig en baie stil. 'n Groot huis vir ses volwassemense. Dit is 'n lekker kuierhuis en selfs 'n lekker stoepie met binnebraai. Goed toegeruste huis met elektriese komberse, kaggel en lugreëling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstream se terugvoer

Baie dankie vie resensie. Ons hoop om julle weer te sien.

Downstream
Lizelle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Besigheidsreis

An absolute gem.

This is a full unit which feels like home away from home. Very classy and clean. Would definitely recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstream se terugvoer

Happy to hear you enjoyed your stay

Downstream
Barry A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry A
Saam met vriende

Wonderful stay, thoroughly enjoyed it!

Thanks very much to Oaklane Estate owners. They really have something special down there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstream se terugvoer

Thank you for the lovely review.

Downstream
Beate P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate P
Saam met vriende

Huis is goed ingerig. Dit is pragtig en mooi. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Dit was skoon en gerieflik. Baie stil omgewing.

Die ligging is goed. Naby die eetpkekke en winkeltjies, maar ver genoeg om stilte te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstream se terugvoer

Hi Beate,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het julle naweek geniet.

Downstream
Randi S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, pragtig, gemaklik.

Die huis is netjies en skoon, en die dekor is pragtig. Die huis het 'n mooi uitsig op die berg en dam. Sal definitief weer besoek. Gemaklik en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Downstream se terugvoer

Hi Randi,
Baie dankie vir jou resensie, ons is bly jy het jou tyd in Downstream geniet. Ons sien uit daarna om u weer te sien!
Groete

Downstream
Vanaf
R3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat, Oak Lane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4bcfd9c8a7e9d25b3f0a52e64cca8eb8f0d7fdb962204f48e281e4b889c28d72ab331116137e0f214d2d04870453eecbe5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Piet Retief Street Oak Lane Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.412331597283 30.110148601977
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem