2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Bree Street, 27 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Downwind Langebaan is 'n selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is op die eerste verdieping van die Madriko-woonstelblok in Langebaan. Dit is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed sowel as 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die leefarea het 'n rusbank, TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof en mikrogolfoond toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie bekoorlike kusdorpie is 'n uitstekende bestemming net 300 m se stap vanaf die hoofstrand waar gaste die ongerepte water van Langebaan-strandmeer kan geniet. Die bekende Weskus Nasionale Park is ook net 4,7 km se ry ver en het asemrowende uitsigte.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Bree Street, 27 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Downwind Langebaan het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Bree Street, 27 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang