Clarens Akkommodasie by Dragonfly Self-catering and Bike Rescue | LekkeSlaap
+20
+20

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Clarens in die Vrystaat. Die verblyf is 300 m van die middedorp af en bied lieflike uitsigte op die Golden Gate-berge.

Verblyf word in 'n woonstel met 2 slaapkamers aangebied. Die woonstel is bo-op die eienaar se woning geleë en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Albei eenhede het hulle eie kombuise en leefareas. WiFi is beskikbaar. Daar is volledige DStv in albei eenhede.

Die eenhede word skoongemaak. Veilige parkeerplek word op die perseel agter elektriese hekke voorsien. Die verblyf beskik nou ook oor 'n boorgat en 'n kragopwekker.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Dragonfly Self-catering and Bike Rescue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP7HD8KPQI1BUTd0aeHnYT4h8Stpz0hkgHK15n27peVc56g4QO6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 382 Van Der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.514522427387 28.423513295631
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za