LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dream Lodging | LekkeSlaap
+27

Dream Lodging

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Dream Lodging
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Freda H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeg spasie en silwerskoon. Vriendelike gasvrou.

Waarde vir geld. Goeie sekuriteit. Ruim en baie skoon. Vriendelike en behulpsane gasvrou.

Nadia T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net ongelooflik!

Vriendelikste tannie en mooiste, skoonste plekkie! Werklik waarde vir geld!

Anneliese S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S
Gesin met tieners

Baie gerieflike plek, gebruik as oornag-akkommodasie.

Sien sterre.

Pieter M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Wens ek kon langer bly.

Hartlike ontvangs en is gegroet met vertrek. Gerieflik en skoon. Goed geleë. Billike prys. Sal beslis weer daar wil oornag. Baie dankie.

Dream Lodging's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons waardeer jou goeie terugvoer.

Dream Lodging
Dirk B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Ongelooflike waarde vir geld met verblyf in ruim eenheid met volledige toegeruste kombuis.

Vinnige en vriendelike ontvangs deur eienaar en baie behulpsaam gedurende verblyf. Ruim eenheid met volledige kombuis toerusting, stil omgewing en veilige standplaas. Eienaar het toesluitmotorhuis aangebied terwyl dit nie 'n vereiste was nie. Instandhouding is van goeie gehalte. Naby die stadskern vir vinnige en veilige sake.

Lizzy L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy L

Briljant.

Baie dankie vir 'n lekker tydperk.

Ina D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gerieflik.

Die eenheid is pragtig toegerus en baie netjies, gerieflik geleë en veilig. Dankie vir jou vriendelikheid, Amanda!

Karen H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met vriende

Pragtige mense met pragtige verwelkoming by 'n pragtige plekkie.

Wil graag aan Amanda dankie se vir haar vriendelike verwelkoming en gasvryheid. Dream Lodging is 'n pragtige plekkie. Alles was skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Anton D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Besigheidsreis

Excellent value for money. Friendly hosts.

Very friendly hosts. Will definitely recommend this place.

Elma J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Genotvolle, rustige verblyf.

'n Heerlike, rustige verblyf, sal weer teruggaan.

Dream Lodging's terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Sonder ons uitsonderlike gaste kan ons dit nie doen nie. Ons waardeer dit opreg.

Dream Lodging
Nicola G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola G
Gesin met klein kinders

Dit was regtig 'n baie aangename ervaring en goeie waarde vir geld met uitstekende gasvryheid!

Die eenheid was baie ruim, netjies en modern. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en ek sal vir seker weer van hul diens gebruik maak indien ons in die omgewing is!

Dream Lodging's terugvoer

Goeiedag Nicola.

Baie dankie vir jou goeie gradering. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om jul weer te akkomodeer in die toekoms.

Groete Amanda.

Dream Lodging
Sarie L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie L
Enkelreisiger

Baie waarde vir geld.

Skoon en baie ruim. Ek reis baie en hierdie is 'n uitstaande en lieflike plek.

Gert V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Fantastiese, netjiese ruim verblyf met die vriendelikste eienaars.

Hierdie verblyf is werklik waarde vir geld, is uiters ruim, netjies skoon. Geleë in stil veilige omgewing. Jammer ons moes net een aand oorslaap. Sal die Dream Lodging enige tyd aanbeveel.

Stephen J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J
Gesin met klein kinders

No shortage of space.

Spacious and comfortable, good value.

Annelise B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Saam met vriende

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Die woonstel waarin ons gebly het is groot, baie netjies en het beslis ons verwagtinge oortref. Amanda is baie gasvry en ek sal enige een wat in Vanderbijlpark na akkommadasie vra, beslis verwys na Dream Lodging.

Anelia H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia H
Besigheidsreis

Baie dankie.

Ons mense het jul gasvryheid baie geniet, dankie vir jul moeite!

Dream Lodging's terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoering. Waardeer dit opreg.

Dream Lodging
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haroldstraat 10, Mantevrede, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzYmFjNWM2LTI1ODItNDY1Mi05OGZkLWEwZDQ4Yzc5YWI5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 10 Harold Street Mantevrede 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.725925 27.815349
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!