Dream of Africa Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Dream of Africa Bush Lodge bied gastekamers en is in die hartjie van Marlothpark, 'n natuurbewarea wat grens aan die Krugerwildtuin.

Verblyf beskik oor 4. Die kamers kan as slegs verblyf of slegs met ontbyt of met alle etes bespreek word. Dié kamers het óf 'n ekstra lang óf standaard koninggrootte-bed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het lugversorging, verhit-en-eet-geriewe, 'n kluis, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Sommige kamers bied 'n uitsig oor die bosveld.

Ontbyt en ander maaltye kan op versoek voorsien word. Die lodge het 'n swembad en 'n boma en 'n vuurput met 'n uitsig oor die dam. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar. Dream of Africa Bush Lodge is 10 minute se ry vanaf die Krokodilbrug-hek en 98 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dream Of Africa Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 233 R986 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 15 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za