Dreamcatcher
Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Connaught 11, , 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 750R2 338 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dreamcatcher is 'n privaat selfsorghuis wat in Tulbagh geleë is. Dit bied 'n rustige toevlugsoord, ver weg van die stad se gewoel.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die derde slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n aangrensende badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n knus eetarea, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea se dubbeldeure lei na 'n toegeboude stoep met 'n swembad, buitesitarea en braaigeriewe.
Dreamcatcher se uitstekende ligging is naby Tulbagh se historiese middedorp in Kerkstraat en heerlike restaurante is net 'n entjie se stap weg. Verskeie wynlandgoedere is ook naby.
Slaapplek
’n Bespreking by Dreamcatcher sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Celine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Connaught 11, , 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Dreamcatcher het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Connaught 11, , 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom