LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Paternoster

Dreamcatcher Thyme

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.2
Hagen B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het baie lekker gekuier, lekker privaat. Die swembad is 'n bonus. Baie lieflike, rustige area. Dreamcatcher Thyme is baie netjies. Ons het geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Holiday. The unit was absolutely beautiful and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magan A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Wonderlik! Hierdie plek is presies wat ons nodig gehad het. So rustig, geen gejaag nie. Die oggend vars lig wat oor die water inkom maak dit 100x beter - sit met koffie in die hand en luister net na die golwe. Die enigste ding wat ek sou byvoeg is coasters vir die tafels en 2-punt plugs vir hare droogmaak of om op jou skootrekenaar te werk. Behalwe dit, perfek om te werk of net tot rus te kom. Gaan definitief weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izak S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, net baie jammer vir die bouery. Baie geraas en die uitsig word bederf. Ja, daar kan niks aan gedoen word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Was skoon en netjies en personeel was behulpsaam. Geen veilige parkering op perseel soos in beskrywing nie, voertuig staan op straat, terwyl waarskuwings oor misdaad gegee word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 2074

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 200
33 % AF
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
33 % AF
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
33 % AF
R1 200 R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 St. Augustine Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f38f5d1a8c775bc067ec39eb695c955b622f98cf0b22f925e90028fa353f593cf9bb9ddc42dd493e241dc60b2fe23ce57dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 St. Augustine Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8102113 17.8849874
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang