Dreamers Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dreamers Guesthouse is in die historiese King William's Town geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ou Victoriaanse huis met houtvloere, hoë plafonne en skuifvensters. Die gastehuis is sowat halfpad tussen Durban en die Tuinroete op die N2 geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 15 gastekamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad in 'n lieflike tuin met braaigeriewe.

Die gastehuis is modern versier en al die kamers en ontvangsarea het gratis WiFi. Tuisgemaakte maaltye en heerlike ontbyt word ook bedien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Dreamers Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za