LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dreamers Nest | LekkeSlaap
+15

Dreamers Nest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekool 19, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dreamers Nest bied sakpas-verblyf in Richardsbaai, 'n kusdorp wat op die Mhlatuze-rivier in KwaZulu-Natal se 30 km lange strandmeer geleë is. Richardsbaai spog met een van Suid-Afrika se grootste hawens en vorm die toeristepoort na Zululand en Maputaland.

Die huis het 5 slaapkamers. Twee van die slaapkamers bied elk slaapplek aan 3 gaste, 2 slaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste en die laaste kamer het plek vir 1 gas. Al die kamers het 'n privaat badkamer en 'n kombuisie toegerus met verhit- en eetgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, lapa en 'n braaiplek. Veilige parkeerplek word op die eiendom verskaf.

Richardsbaai spog die hele jaar deur met 'n gunstige klimaat, wat dit die ideale plek maak vir buitelug-liefhebbers. Doendinge soos visvang, kajakvaart, roei, jetski, seil en vlieërbranderry kan in die dorp geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hardekool 19, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hardekool 19, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7UI7jhqNXLyx5Y7PBS87hfGaGCqgr4RAh8HffZ5czmYRYee8sA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 19 Hardekool Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-20:00 10:00 -28.755602226435 32.067973050515
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!