Drewry Lane Sadie Loft
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drewlaan 13, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Drewry Lane Sadie Loft is 'n gaste-eenheid op die eienaars se perseel in Howick. Die eenheid is naby die middedorp en besienswaardighede.
Sadie's Loft is in die Engelse tuine van die perseel, apart van die huis en het 'n privaat ingang. Die kamer word via 'n trap bereik en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n pootjiesbad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die eenheid is naby restaurante, winkels en ongeveer 2 km vanaf Howick Waterval.
Slaapplek
’n Bespreking by Drewry Lane Sadie Loft sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Drewlaan 13, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drewlaan 13, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom