Vrystaat Akkommodasie by Driefontein Cottage | LekkeSlaap
+17
+17

Driefontein Cottage

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 950 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Driefontein Cottage bied selfsorgverblyf op 'n lieflike produserende plaas net 'n klein entjie vanaf Vrede.

Driefontein Cottage het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers op die oewer van 'n dam. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 4 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die aparte badkamer het 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, elektriese braaipan en kookgerei. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Gaste kan heerlik visvang, voetslaan, en voëlkyk op die plaas, en doendinge in die omgewing sluit motorfietsry, fietsry, abseiling, gholf, tennis en muurbal in.

Slaapplek

’n Bespreking by Driefontein Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Driefontein Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Driefontein Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (vir 6 persone)

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R1 950
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 950
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZWYzNjA5LTRiNzktNDk3MS05MjQ0LWVjY2IxYjAzZmMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 5 R34 Driefontein 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.531155 29.269078
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za