6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Driefontein Cottage bied selfsorgverblyf op 'n lieflike plaas net 'n klein entjie se ry vanaf Vrede.
Driefontein Cottage beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 4 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die aparte badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, elektriese braaipan en kookgerei. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.
Gaste kan heerlik visvang, voetslaan, en voëlkyk op die plaas, en aktiwiteite in die omgewing sluit motorfietsry, fietsry, abseil, gholf, tennis en muurbal in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Driefontein Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R34, Driefontein, Vrede, 9835, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang