Driekwartblou Gastehuis en Venue
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Driekwartblou Guest House en Venue is op 'n skaapplaas, loopafstand vanaf die Gariepdam geleë. Die gastehuis is langs Oviston-natuurreservaat en wild kan vanaf die stoep besigtig word. Driekwartblou is ongeveer 30 km vanaf die N1-snelweg geleë.
Verblyf is beskikbaar in 4 moderne en-suite-eenhede elk met lugversorging en DStv. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.
Daar is 2 eenhede met 'n volledig toegeruste kombuis, maar selfsorg is in alle eenhede moontlik. Tydens die Covid-pandemie word geen etes voorsien nie. Alle eenhede is toegerus met die nodige geriewe geskik vir selfsorg. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Kyk hoe die son opkom met 'n koppie koffie en heerlike, komplimentêre, tuisgebakte beskuit.
In die somer kan gaste in die plaasdam afkoel. Uitgemerkte staproetes kan onderneem word en Driekwartblou verskaf op versoek 'n piekniekmandjie op die draaipunt. Fietsryers is welkom om met hulle bergfietse die staproetes aan te pak. Die plaas is gewild onder sterrekykers en voëlkykers.
Troeteldiere is teen 'n ekstra koste welkom indien vooraf gereël.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
- Gaste dink Driekwartblou Gastehuis en Venue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Venterstad Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom