+64
Gastehuis in Gariepdam

Driekwartblou Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wow! Pragtig, netjies en die dierbaarste, vriendelikste gasvrou. Carina is 'n super gasvrou. Sy en haar man is 'n raakvatspan wat seker maak alles loop reg en mooi. Nie eens die reën sit hulle af. Plek is pragtig skoon met die mooiste uitsig oor die dam. Lekker gekuier en heerlik geëet. Was ons eerste, maar beslis nie die laaste. Sal elke keer hier oornag as ons daar verbykom. Dankie julle, ons waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Dankie vir jou mooi resensie! Ek waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer te sien.

Rosa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gieie waarde vir geld verblyf wat stilte en gasvryheid bied! Fantastiese oornagplek waar jy ontvang word asof jy familie is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Dit was heerlik om julle weer te sien, Rosa!

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful. The host was friendly. Everything was available in our room. Peaceful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
It was lovely to meet you.

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker! Ek sal gastehuis beslis aanbeveel. Die gawe ontvangs, heerlike aandete en aangename verblyf dra alles daartoe by.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Ek is bly julle het dit by ons geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet! Carina

Elizabeth R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Beautiful. A wonderful stay. Tasteful decor and amazing views. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Thank you for taking the time to write this review, Elizabeth. It was lovely to meet the three of you. Carina

Richard J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

A great stay, a really well set up and run establishment. We will be back! This place is absolutely awesome. Carina is a fantastic host. She has an impeccable work ethic and takes enormous pride in her work. It comes through in all the little details she has considered in making your stay that little bit nicer. (That coffee plunger and fresh farm milk made all the difference.) We stay in a lot of guest houses and this one is top tier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
We are really humbled by your review. Doing what you love is always the best kind of job! We also get the most wonderful guests, making everything we do meaningful. It was lovely to meet you. Until next time. Carina

Mariza F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit is so 'n rustige en ontspanne omgewing. Driekwartblou Gastehuis is so pragtig en modern. Die heerlike reuk in die kamer toe ons die deur oopmaak het vir my soos huis gevoel. Sal vir seker vir meer as een aand daar oornag om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Ek is baie bly julle het lekker by ons ontspan, Mariza. Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer! Groete, Carina

James Alexander B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Soos hierbo. Baie lekker gebly. Carina het ons baie gasvry ontvang en omgesien na ons. Pragtige en gerieflike verblyf, julle moet maar kom self kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Ek is baie bly julle het die verblyf geniet, Alex! Hoop ons sien julle gou weer. Carina

Ilse E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Fantasties, netjies met die mooiste uitsig en baie gemaklik na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Dankie vir jou positiewe resensie, Ilse. Ek is baie bly julle het julle verblyf geniet. Groete! Carina

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Driekwartblou Gastehuis
Dit was lekker om julle te ontmoet, Christina. Hoop om julle weer te sien. Carina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3fc41740cd18ffd6a874003dfb0f7a6d11a1b01fb2edbd613ee8bd9f153fd7f77db49285458171d68e4afddbd0a0197865b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 R58 Venterstad 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.730165761818 25.640587315546
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang