Driftwood 15
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 205 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Driftwood 15 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks met 'n asemrowende see-uitsig. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek aangesien die kompleks reg op die strand is en 'n sprankelende swembad op die perseel het.
Dié woonstel op die derde verdieping bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n handstort. Hierdie kamer bied direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n handstort. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n kombinasiekluis, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-slim-TV met DStv Now. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 1 toegewese onderdakparkeerplek en 1 oop parkeerplek. Die sitarea lei na 'n gedeeltelik bedekte balkon met 'n etenstafel, 'n skemerkelkiekroeg, sonstoele en 'n Weber-braai. Daar is ook 'n stoepstort. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea en tennisbaan op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Driftwood 15 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 64
Maande gelys 9
Ligging
- Compensation Beach-weg 56B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom