Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Coastal Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 11, Salt Rock, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Driftwood Coastal Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, moderne opset in die klein dorpie, Salt Rock. Dis naby Tiffany's Mall en Salt Rock se hoofstrand.

Die kothuis op die boonste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ruim leefarea, kombuis en eetarea, en 'n volledige en suite-badkamer en 'n braai-area buite.

Die kothuis het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het DStv.

Daar is verskeie restaurante in die omgewing, en ander aktiwiteite en besienswaardighede sluit die Dolfynkus se strande en gholfbane in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lorna G
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, well appointed and exactly as the photos. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
William K
Saam met lewensmaat
5.0
Net so mooi soos die foto's! Baie aangename verblyf gehad met 'n vriendelike gasvrou wat ons verwelkom het.
Apr 2025
Belinda P
Saam met lewensmaat
5.0
Ek en my eggenoot het die tyd daar baie geniet. Sal enige tyd weer gaan. Ons het die plekkie gekies vir ons honeymoon en dit was regtig die moeite wer...
Sien meer
Apr 2025
Jacqui P
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely come again! Relaxing, calm, beautiful. The cottage was exactly as expected in a beautiful setting where you could he...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Chantel V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte see plekkie vir 'n klein gesin. Ons 4 nagte by Driftwood Coastal Cottage was heerlik, modern en ruim. Ons hoop om vir seker gou weer daar te ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 11, Salt Rock, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Driftwood Coastal Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 11, Salt Rock, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ee2bdb4c179f419fd6eee33bea0aade0b223d1fbd298ae83dc3fc28eb0c2cd5e8403d12e794e4d39e90ee247e678a094452?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 11 Lagoon Drive Salt Rock 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.504583922144 31.232524430757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang