LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dromedaris Apartment 405 | LekkeSlaap
+15

Dromedaris Apartment 405

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Dromedaris-woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 R558 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dromedaris Apartment 405 is in die gewilde gesinsvakansiebestemming, Amanzimtoti, aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en is die ideale gehalte-akkommodasie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Die woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat jy sou benodig vir 'n sorgvrye selfsorg-vakansie. Dit het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asseblief onthou om hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en kabels saam te bring.

Die kompleks het 1 oop parkeerplek vir jou voertuig.

Die kompleks is ook gerieflik naby talle winkels, restaurante, besienswaardighede en die strand geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Dromedaris Apartment 405 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Dromedaris Apartment 405
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg, Dromedaris-woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dromedaris Apartment 405 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
was R620
Vanaf R558
per nag (plek vir 4)
was R620
Vanaf R558
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Dromedaris-woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsRbbLjAT5GXtrEfclQ5eTtru2N2Rc7itiHJAYCmJaB6UyefXq7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R620, nou Vanaf R558  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Beach Road Dromedaris Flats 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.045652 30.892664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!