Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Droom Verlore

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Droom Verlore
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lelani V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V
Enkelreisiger

Was so lekker. Veilig en lekker om by te bly.

Dit was baie lekker om daar te bly. Vriendelike ontvangs. Rustig en mooi uitsig. Daar is 'n private tuintjie waar my hondjie kon wees. Nee dit was lekker en sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Droom Verlore se terugvoer

Dankie Lelani, dit was lekker om jou en jou hondjie hier as gaste te hê. Sal jou enige tyd weer hier verwelkom. Vriendelike groete.

Droom Verlore
Michiel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel M
Besigheidsreis

Baie goed vir sakereis.

Dit is 'n baie lekker kamer, baie netjies met alles wat nodig is. Vir sakereis is dit ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Droom Verlore se terugvoer

Dankie, Michiel, vir jou positiewe terugvoer. Al julle sakemanne is baie welkom.

Droom Verlore
Thashini M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thashini M

Pet friendly, peaceful and lovely hosts.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Enkelreisiger

Baie netjiese en rustige verblyf.

Baie lekker gebly! Sal beslis weer van Droom Verlore gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Droom Verlore se terugvoer

Dankie Marinda, dit was 'n plesier om jou as gas te ontvang. Sal jou altyd verwelkom.

Droom Verlore
Roy L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay and friendly hosts.

Clean and safe for my dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Droom Verlore se terugvoer

Hi Roy, thank you for your review. It was a pleasure to host you and your spouse. Your friendliness and honesty are also appreciated. You're always welcome at Droom-Verlore. Kind regards, Louise & Naas Botha.

Droom Verlore
Mandelein S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandelein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Lekker gasvry, met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Droom Verlore se terugvoer

Dankie Mandelein, dit was 'n plesier om julle hier as gaste te kon ontvang. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Naas & Louise.

Droom Verlore
Braam G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Braam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onberispelik skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Aandag aan detail puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Droom Verlore se terugvoer

Dankie Braam, vir jou positiewe woorde. Kom gerus weer. Ons sal julle graag weer verwelkom. Vriendelike groete, Naas & Louise, Droom-Verlore.

Droom Verlore
Marie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik sentraal geleë.

Die beste plek wat ek nog ooit deur die platform bespreek het. Gasvryheid en sommer alles uitstekend. Sal beslis weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Droom Verlore se terugvoer

Baie dankie, Marie, was baie lekker om jou te ontmoet. Dit was 'n plesier om jou hier as gas te kon ontvang. Wees verseker jy is altyd hier welkom. Vriendelike groete, Naas & Louise Botha, Droom-Verlore.

Droom Verlore
Perri-grant S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Perri-grant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendliness of host, location, directions given as to where the destination is at.

All mentioned was exceptional. The absolute secure and safe environment we stayed in and the location to shops was also a standout feature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Droom Verlore se terugvoer

Thank you Perri-grant for your review. Glad you enjoyed your stay here. It was a pleasure to host you.
Kind Regards, Naas & Louise Botha, Droom-Verlore

Droom Verlore
Suzette O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang.

Pragtige skoon kamer. Ekstra moeite gedoen met selfs bottel wat grimering verwyder. Dankie dat jy ons 2 honde toegelaat het. Hulle is ons kinders. Droom Verlore is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Droom Verlore se terugvoer

Baie dankie Suzette, dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Julle is altyd welkom hier.
Vriendelike Groete,
Naas & Louise,
Droom-Verlore

Droom Verlore
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raspberry-rylaan 91, Fountains Estate, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28be527a9ae9aedb6ca875e6f60288c151dd3cf5af4ad82daa18b354c3dde1232d0d9aced33e490c9faa5dbf3557eb280ae7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 91 Raspberry Drive Fountains Estate 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.03591 24.90855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem