Droombos Plaashuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Minda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Alicia T - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en baie rustig.
Struan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Candice J - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing, warm and beautiful location.
Droombos Plaashuis se terugvoer
Such lovely guests, very neat.
Basie V - Okt 2023
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, het dadelik gemaklik gevoel.
Droombos Plaashuis se terugvoer
Sulke aangename gaste. Baie dankie vir jul ondersteuning.
Nicolette P - Sep 2023
Algehele gradering
Klein stukkie hemel op aarde!
Droombos Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Sulke aangename gaste.
Hanco D - Sep 2023
Algehele gradering
Besonders lekker!
Droombos Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Julle is netjiese, aangename gaste.
Surita K - Aug 2023
Algehele gradering
Droombos is 'n pragtige groot oopplan-huis. Dit het als wat jy nodig het en meer. Minda is so gasvry en vriendelik. Esther is net so behulpsaam. Dis rustig hier, die mooiste plek. Ek sal dit vir almal aanbeveel wat bietjie wil ontsnap uit die gewoel van die stad. Kom herlaai jou batterye hier.
Droombos Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Gawe, vriendelike, netjiese gaste.
Diane S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike naweekhuis op pragtige plaas.
Droombos Plaashuis se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning! Julle is wonderlike gaste.
Dries K - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Droombos Plaashuis se terugvoer
Baie gawe, netjiese gaste.
Janie T - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gerhardt Minnebron-plaas, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes