Du Bantry 14
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 7 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-straat 88, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Du Bantry 14 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Uvongo. Hierdie dorpie is aan die Hibiscus-kus, en is bekend vir sy skilderagtige waterval wat in 'n strandmeer stort. Die strandmeer en strand word deur kranse en digte inheemse bome en blare beskerm.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die toonbank dien ook as 'n etenstafel met stoeltjies en lei na die leefarea met gemaklike rusbanke met 'n platskerm-TV met DStv.
Die skuifdeure lei na die balkon met meubels en buitebraaigeriewe. Hier kan gaste die lieflike see-uitsigte geniet. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 359
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Colin-straat 88, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Du Bantry 14 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St Michael's-on-Sea Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-straat 88, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal