Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Bantry 9

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-straat 77, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R638 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Du Bantry 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Uvongo Beach, Margate. Die kompleks is naby Uvongo se strand en die getypoel.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n aparte stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n klein gasstofie vir gebruik tydens beurtkrag.

Die oopplan-leefarea het rusbanke en 'n TV met OpenView. Veilige parkeerplek buite is beskikbaar. Daar is 'n omsetter wat ononderbroke krag kan voorsien aan die TV, 2 tafellampies in die sitarea, die WiFi en elektroniese toestelle soos selfone en skootrekenaars.

Slaapplek

’n Bespreking by Du Bantry 9 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Du Bantry 9
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 112

Jaar gelys 9

Ligging

  • Colin-straat 77, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Du Bantry 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R638
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colin-straat 77, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf744e7af7cf9d5a3cdd88c6b08ac76b7538b239df44e856cfe9e44194d363947c145e0f58ebc26146b8f078e6884b17e354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R638 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 77 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.833261236082 30.397076950401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem