Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
San-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Karien J - Mei 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf!
Karien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflik!
Wynand L - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Juandre A - Feb 2023
Algehele gradering
Very good accommodation.
Du Barry Guest House se terugvoer
Hi Juandre, dankie vir jou goeie oorsig. Die eerste kennismaking met die inrit/oprit is darem net die eerste keer n wenkbrou oplig, daarna is dit nie eers iets waaraan jy weer dink nie. Hoop om jou weer te sien.
Groete, Du Barry Gastehuis
Coetzee D - Sep 2022
Algehele gradering
Plek was skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Mooi tuin en lieflike kamer.
Jo-mari R - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese plek en sentraal geleë en naby waar ek wou wees.
Odette D - Jul 2022
Algehele gradering
Klassieke outydse bederf.
Lees meerDu Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit is altyd so lekker om sulke gesofistikeerde gaste te ontvang. Jy was voorwaar 'n uitsonderlike gas.
Christa G - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met 'n heerlike ontbyt. Pragtige tuin en swembad.
Du Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie,Christa. Dit was 'n voorreg om mense soos julle te huisves. Alles wat mooi is vir julle. Voorspoed met jul besigheid.
Brenda R - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustige atmosfeer, voëltjies sing jou wakker in die oggend.
Du Barry Guest House se terugvoer
Brenda,
Baie dankie vir die opbouende kommentaar. Waardeer dit baie. Ek hoop die operasie was n groot sukses en dat jou gesig nou nie meer blou is nie!!!!. kom kuier maar weer.!
Vriendelike groete en n geseende Feestyd vir jou!
San-Mari`e
Werner S - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Du Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie Werner. Dit is altyd lekker om sulke positiewe en vriendelike kommentaar te kry. Ek waardeer die moeite wat jy gedoen het daarmee. Groete, SM.
Marna S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit het so 'n huis-gevoel.
Du Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Dit is baie lekker om sulke opgewekte gaste te ontvang en ook weer deel te word van die wonderlike plattelandse ongekunsteldheid en spontane vriendelikheid.
Adolf L - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelik, professioneel, huislik en netjies.
Du Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie Adolf. Ek waardeer jou moeite om vir Du Barry Gastehuis die berig te plaas.
Valerie L - Apr 2016
Algehele gradering
Du Barry Guest house gaan nog moeg word vir ons!
Lees meerDu Barry Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die opbouende kommentaar. Dit is net so onverwags soos jou glasie sjerrie waarvan jy praat. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit na die volgende kuier. Du Barry Groete
Annamarie G - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met 'n lieflike tuin en gasvrye personeel.
Du Barry Guest House se terugvoer
Annemarie, baie dankie vir die onverwagse, positiewe kommentaar .Dit is ons strewe om almal tuis te laat voel en ook ons beste diens te lewer asook smul-lekker ontbyte te bedien. Ons wil he ons gaste moet ons onthou en nie vergeet nie. Ons sien uit na jou volgende kuier.Groete
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aquila-laan 260, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng