Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duikersdrift Winelands Country Escape

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Drostby-laan, Erfdeel 31 Plaas 108, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 915 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Duikersdrift Winelands Country Escape is 'n eksklusiewe, plattelandse plaas met 'n panoramiese uitsig op Tulbagh se berge. Die plaas het 'n klein wingerd, 'n olyfboord, veekampie met perde, donkies en koeie, en baie voëlspesies.

Duikersdrift Winelands Country Escape bied B&B-verblyf op ’n rustige plaas. Verblyf is in 4 gastekothuise met uitsigte op die berge en slaapplek vir 2 tot 4 gaste beskikbaar. Elke kothuis het ’n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n bad en ’n stort.

Elke kothuis het lugversorging, 'n plafonwaaier met ’n afstandbeheer, TV, WiFi, USB-koppelpunte, kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n houtvuur-kaggel. Daar is ook stoepe wat soggens ideaal is vir koffie drink en saans ideaal vir skemerkelkies is. Let asb. daarop dat die kothuise nie vir selfsorg toegerus is nie.

Die perseel spog met 'n swembad met sonstoele en 'n tafel met stoele, 'n speelarea vir kinders, skadu-parkeerplek, en 'n wasgoeddiens teen ekstra koste indien gaste vir 2 nagte of langer bly. Die Obliqua Café-restaurant en Duikersdrift Deli en Padstal is ook op die perseel geleë en is elke dag oop. Die plaas produseer ook bekroonde EVOO-olyfolie en Shiraz-wyn. Die gewilde Park Run wat elke Saterdagoggend om 08:00 begin en met 'n ontbyt by Obliqua Café-restaurant afsluit word op hierdie plaas gehou.

Duikersdrift bied 'n pragtige landskap, vars lug, wingerd en olywe, plattelandse bekoring, warm gasvryheid, 'n informele atmosfeer, lieflike verblyf, gesinsaktiwiteite op die perseel en smullekker etes by die restaurant op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Duikersdrift Winelands Country Escape
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 3

Ligging

  • Old Drostby-laan, Erfdeel 31 Plaas 108, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duikersdrift Winelands Country Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 915
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 915
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Drostby-laan, Erfdeel 31 Plaas 108, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd478188c2a50acf4d35bdcb613d037bd4527c68eb57cf8d0fce630126db3813d3501d89cccb998a792ca11fa5bf225014b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 915 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Old Drostby Avenue Portion 31 Farm 108 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.258166639326 19.128566153373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem